Bemark jouself aan vertaalagentskappe: ’n Praktiese gids vir vryskutvertalers - E-book - ePub

Corinne McKay

,

Laetitia Sullivan

Note moyenne 
 Corinne McKay et  Laetitia Sullivan - Bemark jouself aan vertaalagentskappe: ’n Praktiese gids vir vryskutvertalers.
Vertaalagentskappe kan as die ruggraat van baie vertalers en hul vryskutondernemings beskou word. 'n Goeie agentskap kan jou 'n bestendige werkslading... Lire la suite
8,99 € E-book - ePub
Vous pouvez lire cet ebook sur les supports de lecture suivants :
Téléchargement immédiat
Dès validation de votre commande
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Résumé

Vertaalagentskappe kan as die ruggraat van baie vertalers en hul vryskutondernemings beskou word. 'n Goeie agentskap kan jou 'n bestendige werkslading bied, wat jou die geleentheid gee om te vertaal terwyl die agentskap administratiewe take hanteer. Maar weens die vinnig veranderende vertaalbedryf moet jy weet hoe om goeie vertaalagentskappe te identifiseer, jouself aan hulle te bemark én hoe om doeltreffend saam met hulle te werk. Bemark jouself aan vertaalagentskappe bied riglyne hoe om agentskappe te identifiseer wat die moeite werd is om by aansoek te doen, om kontak te maak, om op te volg, om van jou bemarkingspogings rekord te hou, en hoe om oor tariewe en betaalvoorwaardes te onderhandel.
Die boek bevat ook 'n ekstra hoofstuk waarin werklike vrae deur lesers van die skrywer se blog beantwoord word.

Caractéristiques

  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num.
      pas de protection

Avis libraires et clients

Avis audio

Écoutez ce qu'en disent nos libraires !

Vous aimerez aussi

Derniers produits consultés

8,99 €