Die Volk - E-book - ePub

Koos Bonedoos

Note moyenne 
 Koos Bonedoos - Die Volk.
Hierdie werk is gemik op die Volk, my Afrikaner-mense waarmee ek grootgeword het en langsaam verloor het na 1994. Die Boervolk. Met hierdie probeer ek... Lire la suite
2,99 € E-book - ePub
Vous pouvez lire cet ebook sur les supports de lecture suivants :
Téléchargement immédiat
Dès validation de votre commande
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Résumé

Hierdie werk is gemik op die Volk, my Afrikaner-mense waarmee ek grootgeword het en langsaam verloor het na 1994. Die Boervolk. Met hierdie probeer ek jul aanpor om weer tot op jul voete te kom, reg te maak wat gebreek is in julself en sodra ons dit saam reggekry het- die res van die land. Dit is hartseer om die ondergang in my Volk te sien, hoe so baie agteruitgaan en sommiges steeds bo-op daardie swakstes onder ons trap om bo te kom of daar te bly.
Ons het nie net onsself verloor in die chaos wat Suid-Afrika geword het nie, maar mekaar en onse waardes. Ons het verloor waarvoor ons eens gestaan het. Ons het agteroor gaan staan en buig en vir wat? Kyk hoe lyk dit om ons. Dit is tyd. Ons moet uit daardie as opstaan en mekaar onderskraag, sodat ons weer heel kan word. Dis moontlik. Ons moet. Vir onse kinders. Vir ons land se toekoms. 

Caractéristiques

  • Date de parution
    07/03/2024
  • Editeur
  • ISBN
    8224917020
  • EAN
    9798224917020
  • Format
    ePub
  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num.
      pas de protection

Avis libraires et clients

Avis audio

Écoutez ce qu'en disent nos libraires !

Vous aimerez aussi

Derniers produits consultés

2,99 €