Jonnie en die Familie Boom - Jonnie and Susan, #2 - E-book - ePub

Note moyenne 
 Dr John - Jonnie en die Familie Boom - Jonnie and Susan, #2.
Jonnie: InleidingJonnie is 8 jaar oud.  Sy sussie Susan is 6 jaar oud. Die kinders het albei hul ouers verloor tydens die Covid-19 pandemie.  Na die... Lire la suite
2,49 € E-book - ePub
Vous pouvez lire cet ebook sur les supports de lecture suivants :
Téléchargement immédiat
Dès validation de votre commande
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Résumé

Jonnie: InleidingJonnie is 8 jaar oud.  Sy sussie Susan is 6 jaar oud. Die kinders het albei hul ouers verloor tydens die Covid-19 pandemie.  Na die dood van hul ouers, het die kinders by hulle grootouers gaan woon op ñ klein plasie in Limpopo in Suid Afrika. Saam met hulle op die plaas, woon ñ hele klomp interressante diere, insekte en slange. Die karakters in die verhaal is fiktief.  Hulle beleef egter die herkenbare simptome en fases van ñ normale rouproses na ñ groot verlies.
Die verhaal is ontspannend, asook opvoedkundig vir kinders tussen 6-10 jaar oud. Dit bied ook leiding aan opvoeders om die aspekte van die rouproses by kinders te erken en te help bestuur.  Die verhaal gee ook ñ blik in die lewe van ñ Christelike familie wat verlies moet hanteer en verwerk. Hierdie is Boek 2 in die reeks: "Jonnie en Susan" (1.7Mb)

Caractéristiques

  • Date de parution
    05/07/2022
  • Editeur
  • Collection
  • ISBN
    8201537685
  • EAN
    9798201537685
  • Format
    ePub
  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num.
      pas de protection

Avis libraires et clients

Avis audio

Écoutez ce qu'en disent nos libraires !

Souvent acheté ensemble

Vous aimerez aussi

Derniers produits consultés

2,49 €