Op Reis Met 'n Agie: Ware Kort Stories Van ‘n Transvaler - E-book - ePub

Andre Josias Van Wyk

Note moyenne 
 Andre Josias Van Wyk - Op Reis Met 'n Agie: Ware Kort Stories Van ‘n Transvaler.
My naam is ANDRE JOSIAS VAN WYK. Gebore in 1940 in Malvern Johannesburg. Dus, 'n ware Transvaler en nie 'n Gautenger nie. Ek het skoolgegaan in Bellville,... Lire la suite
9,49 € E-book - ePub
Vous pouvez lire cet ebook sur les supports de lecture suivants :
Téléchargement immédiat
Dès validation de votre commande
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Résumé

My naam is ANDRE JOSIAS VAN WYK. Gebore in 1940 in Malvern Johannesburg. Dus, 'n ware Transvaler en nie 'n Gautenger nie. Ek het skoolgegaan in Bellville, Florida, en Kempton Park. Volgens my ma het ek mierpooitjies in my bloed, want ek het baie gereis, was selfs op Gough-eiland. Ek het baie goed versamel, party waardevol en ander waardeloos. My pa het gese ek is geen versamelaar nie, net 'n opgaarder, en dis vandag nog so. Ek het 'n wye belangstelling in die natuur, veral voëls, reptiele, en insekte.
Fotografie is nog 'n belangstelling, en dan is ek ook 'n luisteraar en luister graag na ander se stories. Ek is sommer net 'n nuuskierige agie. Soos enige goeie agie, skryf ek oor snaakse goetters wat interessant is en regtig gebeur het neer. Hier is 'n paar van my stories...

Caractéristiques

  • Date de parution
    30/01/2024
  • Editeur
  • ISBN
    8224363568
  • EAN
    9798224363568
  • Format
    ePub
  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num.
      Contenu protégé

Avis libraires et clients

Avis audio

Écoutez ce qu'en disent nos libraires !

Vous aimerez aussi

Derniers produits consultés

9,49 €