Roep van die Blou Visarend - Stemme van die Openbaring, #1 - E-book - ePub

Note moyenne 
 Rita Kruger - Roep van die Blou Visarend - Stemme van die Openbaring, #1.
'n Aksievolle donker fantasie, ryk aan mitologie met godsdienstige ondertone. Mianda se lewe het vir altyd verander toe sy ses was. Sy is in 524 in Kongo... Lire la suite
8,99 € E-book - ePub
Vous pouvez lire cet ebook sur les supports de lecture suivants :
Téléchargement immédiat
Dès validation de votre commande
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Résumé

'n Aksievolle donker fantasie, ryk aan mitologie met godsdienstige ondertone. Mianda se lewe het vir altyd verander toe sy ses was. Sy is in 524 in Kongo gebore en was gewoond aan gevaar - wilde diere, dodelike insekte, brand gevaar, winter hongersnood, hekse en bose geeste. Niks in vergelyking met die aand toe haar ma 'n leeu doodgemaak het wat hulle aangeval het terwyl hulle geslaap het nie. Die volgende oggend, toe Mianda wakker word, het sy een blou oog.
Blou soos die lug. Blou soos die blou visvanger. Blou soos die gode. Haar ouma het gesê dit is omdat die gode haar aangeraak het. Maar almal het gedink dit is omdat sy vervloek is. Soms het sy met hulle saamgestem, omdat die gode geweier het om haar te antwoord. En moeilikheid het haar soos 'n skaduwee agtervolg. Kan Mianda die verraad en komplotte teen haar gesin oorleef? Of die poging van die vyand om die vervulling van die profesie wat sy nie eens geweet het nie, te voorkom? 

Caractéristiques

  • Date de parution
    06/05/2021
  • Editeur
  • Collection
    Stemme van die Openbaring
  • ISBN
    978-1-990987-74-8
  • EAN
    9781990987748
  • Format
    ePub
  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num.
      pas de protection

Avis libraires et clients

Avis audio

Écoutez ce qu'en disent nos libraires !

Souvent acheté ensemble

Vous aimerez aussi

Derniers produits consultés

8,99 €