Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies - Reeks 3 - Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies, #3 - E-book - ePub

Note moyenne 
 T'nreb Rekabnessiev - Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies - Reeks 3 - Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies, #3.
"Wie is Ek?" "Wie is Ons?" Dit is die derde keer dat veertien dierespesies of groepe diere van Afrika hulself aan jou deur kort raaisels bekend stel.... Lire la suite
2,49 € E-book - ePub
Vous pouvez lire cet ebook sur les supports de lecture suivants :
Téléchargement immédiat
Dès validation de votre commande
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Résumé

"Wie is Ek?" "Wie is Ons?" Dit is die derde keer dat veertien dierespesies of groepe diere van Afrika hulself aan jou deur kort raaisels bekend stel. Kan jy hulle almal identifiseer? Kan jou vriende dit doen? Kan jou familie?  Deels raaisel, deels lewens-storie, deels veldgids tot identifikasie, elke hoofstuk word deur een of 'n groep bekende inwoners van Afrika se veld vertel. Elke hoofstuk is gepak met die nuutste inligting en geïllustreer met uitstekende beelde.
Kom meer te wete oor elke spesie of groep se kenmerkende persoonlikheid, eienskappe en eienaardighede deur te probeer om die vrae te beantwoord "Wie is Ek?" en "Wie is Ons?". Of jy nou net begin om vir die eerste keer jou eie boek te lees of jy het reeds al duisenderlei boeke gelees, hierdie versameling van raaisels sal jou vir seker aan die raai hou. Sommige raaisels is korter en makliker, ander is lank en uitdagend.
Sodra jy begin lees, maak seker dat jy hierdie boek goed versteek - jy wil nie hê dat jou ma of pa 'n houvas op dit kry voordat jy hulle nog nie eers getoets het nie.  "Wie is Ek?""Wie is Ons?"Is jy reg vir dié uitdaging?

Caractéristiques

  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num.
      pas de protection

Avis libraires et clients

Avis audio

Écoutez ce qu'en disent nos libraires !

À propos de l'auteur

Biographie de T'nreb Rekabnessiev

T'nreb Rekabnessiev is an old man who lives in Johannesburg, South Africa, with his three dogs and a loving wife. He spends most of his days sitting on a tiny stoep, thinking of and dreaming about the bush and its myriad of inhabitants.

Vous aimerez aussi

Derniers produits consultés

Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies - Reeks 3 - Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies, #3 est également présent dans les rayons

2,49 €