Die Golwe - E-book - ePub

Note moyenne 
 Jen Minkman - Die Golwe.
'My eerste herinnering aan my oupa is van 'n oomblik wat ons gedeel het. Ek sit op sy knie en kyk uit oor die hawe. Oupa rook 'n pyp. "Kyk, Walt, daar... Lire la suite
2,99 € E-book - ePub
  • Ebook
    • Die Golwe
      ePub
      Paru le : 02/07/2015
      Téléchargement immédiat
      2,99 €
    • Die Golwe
      ePub
      Paru le : 18/05/2020
      Téléchargement immédiat
      3,99 €
Vous pouvez lire cet ebook sur les supports de lecture suivants :
Téléchargement immédiat
Dès validation de votre commande
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Résumé

'My eerste herinnering aan my oupa is van 'n oomblik wat ons gedeel het. Ek sit op sy knie en kyk uit oor die hawe. Oupa rook 'n pyp. "Kyk, Walt, daar is ons skepe. En eendag gaan daar een wat selfs mooier is, op die horison verskyn. 'n Magtige skip wat ons almal gaan kom haal.""Waarheen, Oupa?" vra ek nuuskierig. Hy bly stil. "Niemand weet presies nie, " sê hy uiteindelik. "Maar dit maak nie dat dit minder fantasties is nie.
Eendag gaan daardie skip inkom. En Annabelle sal op die voordek staan met ope arms om ons aanboord te verwelkom."Die godin met die swart hare wat in die wind waai, soos uitgebeeld teen die grootste muur in ons tempel."Hoekom vaar ons nie self na haar toe nie?" wil ek weet."Omdat sy belowe het sy sal kom, " antwoord Oupa. "En ons maak staat op daardie belofte. Dit is net die Ongelowiges wat dink hulle kan alles self doen.
Hulle glo glad nie in die godin nie." 'Walt woon in Hoophawe, 'n eilandgemeenskap wat hulle vertroue plaas in redding van die anderkant van die see af. Die dorpsmense wag geduldig, bou skepe om uit te vaar om hulle godin te verwelkom, en besoek elke week vroom die tempel. Gruwelstories omtrent die Ongelowiges wat aan die anderkant van Tresco woon, word vertel om hulle kinders bang te maak. Maar alles is nie soos dit lyk nie.
Walt het vrae wat niemand kan beantwoord nie, en wanneer sy beste vriend en neef, Yorrick, in 'n ongeluk sterf, grawe hy dieper om die waarheid uit te vind omtrent die oorsprong van die Hoophawegemeenskap... en die geheime van die tempel. Keer terug na die wêreld van Die Eiland, en ontdek hoe Walt se lewe was voor en nadat hy Leia ontmoet het! 

Caractéristiques

  • Date de parution
    02/07/2015
  • Editeur
  • ISBN
    978-1-5070-5527-4
  • EAN
    9781507055274
  • Format
    ePub
  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num.
      pas de protection

Avis libraires et clients

Avis audio

Écoutez ce qu'en disent nos libraires !

Souvent acheté ensemble

Vous aimerez aussi

Derniers produits consultés

2,99 €